Suid-Slawiese tale

Suid-Slawiese tale
Geografiese
verspreiding:
Suidoos-Europa
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawiese tale
Onderafdelings:

Suid-Slawiese tale in Europa:

   Sloweens

   Kroaties

   Bosnies

   Montenegryns

   Serwies

   Macedonies

   Bulgaars

Suid-Slawiese dialekkontinuum met primêre dialekgroepe

Suid-Slawiese tale sluit in:

  1. (Sommige slaviste, veral die van Bulgarye en Griekeland, beskou Macedonies as 'n streeksvorm van die Bulgaarse taal eerder as 'n aparte taal).
  1. Slaviste groepeer die laaste vier baie keer saam as Serwo-Kroaties†.

Developed by StudentB